DRUK ASSEBLIEF HIERDIE AANSOEK UIT, VOLTOOI EN STUUR DIT AAN ONS

VRIENDEVERENIGING VAN ARBEIDSGENOT
LIDMAATSKAP-AANSOEK

Hiermee doen ek/ons* aansoek om lidmaatskap van die Vriendevereniging van Arbeidsgenot. Ek/Ons onderneem om die Grondwet van die Vriendevereniging te aanvaar en te ondersteun.

Ingeslote, of bewys van inbetaling aangeheg*, die bedrag van * R 100-00 vir individuele lidmaatskap / R 250-00 vir gesinslidmaatskap / R 1 500-00 vir korporatiewe lidmaatskap van die Vriendevereniging van Arbeidsgenot, vir die kalenderjaar 200....

Moet asb. nie kontant insluit nie. Slegs Tjeks of Posorder.

Voorletters en van / Maatskappy / Organisasie *:______________________________________________________

Adres:______________________________________________________

_____________________________________________________________

Poskode:_____________________________________________________

e-posadres:______________________________________________________



Tel:_____________________________________________________

Sel:_____________________________________________________

Handtekening van aansoeker:________________________________________

Datum:________________________________________



Direkte inbetaling in bankrekening ABSA nr. 4056526929 Stuur depositobewys asseblief saam met voltooide vorm aan: Arbeidsgenot, Jan van Riebeeckweg 217, OUDTSHOORN 6625 of faks na: 044 272 2968.

*Skrap wat nie van toepassing is nie.