Erkenning aan hom wat AFRIKAANS vir ons toeganklik, leesbaar en amptelik gemaak het.
"Om ons één eie taal tot nut te gebruik is groter kuns as om sewe vreemdes by te leer."
ARBEIDSGENOT Oudtshoorn is die werkswinkel waar Afrikaans gevorm is en waar
"Die Stem van Suid-Afrika" uit die hart en pen van C.J. Langenhoven verrys het.
"VAN WIEG TOT GRAF" MET C.J. LANGENHOVEN ( SAGMOEDIGE NEELSIE )
Hy skryf in vir die graad LLB aan die Victoria Collage vandag die Universiteit Stellenbosch en hier ontmoet weer die pragtige rooikop Lenie van Velden, of Vonkies soos hy haar later genoem het.